You are browsing the archive for Uncategorized.

Welkom!

September 16, 2011 in Uncategorized


Sluitaan
Nog nie ‘n Toktokkie nie? Sluit gou aan en begin nuwe vriende maak! Ons is n klomp Afrikaanssprekendes van oor die hele wereld wat hier saam kuier, musiek luister, klets en tekere gaan.  Kliek hier en sluit aan!

 
 

Stel jouself voor aan die ander Toktokke – vertel ons so n bietjie waar jy is en wie jy is. Het jy ‘n Stokperdjie? Vertel bietjie! Laai ‘n foto van jouself in jou Profielblad sodat ons kan sien hoe jy lyk ….al is dit een wat jy 10 jaar gelede met jou ou Kodak geneem het.

 
 

Soos op MySpace en Facebook kan jy hier by Toktokkie jou Profielblad mooi versier. Laai ‘n mooi agtergrond prentjie in jou Profielblad! Jou agtergrond prentjie kan enigiets wees soos byvoorbeeld ‘n prentjie van jou 4×4 of jou hond…..nes jy wil!

 
 

Gaan na jou profielblad toe en skep jou eie fotoalbum – laai jou fotos om met familie en vriende te deel. Jy kan so veel fotos laai as wat jy wil. Jy kan jou fotos privaat maak of jy kan kies met wie jy dit wil deel. Soos hierbo gese is ons ‘n ordentlike klomp Afrikaners – hou jou album fotos Familie Vriendelik!

 
 

Nuut! Laai jou gunsteling musiekvideo wat op Youtube is hier om met die ander lede te deel. Dis maklik en gou. Koppieer net die video se URL (adres) en plak dit in die video oplaaier in jou profielblad. Druk die spaar knoppie en daar’s hy!

 
 

Hier kan jy lekker skryf! Skryf oor jou dag, jou kinders, jou werk …die liefde of wat ookal. Het jy miskien ‘n gunstelling resep wat jy met ons wil deel?

 
 
 

Iets op jou hart? Kom skep ‘n onderwerp in die forum sodat ons almal kan inspring en ons mening lig. Alles is op die tafel behalwe dat ons mekaar nie beledig nie en dat ons ordentlik is – dis ‘n familie vriendelike webwerf. Kliek Hier!

 
 

Ja..ons luister lekker draadloos. Ons het twee radio stasies waarna jy kan luister. Klik net op die radio knoppie hier onder aan die regterkant en luister saam na lekker Afrikaanse musiek terwyl jy kuier. Kliek op een van die radio stasies se knoppies hier regs!

 
 

Amper hier  -  Ons is besig om ‘n program te bou om speletjies aan te bied. Ons lede sal met mekaar kan speel en ook “score” hou van wie die meeste punte het. Pasop vir Dalmont! Kliek hier!

 
 

Kersfees is om die draai – bestel hier boeke, DVD’s, CD’s, juweliersware en speelgoed wat direk by jou huis afgelewer sal word! Vergelyk ons pryse! In samewerking met Kalahari.net  Kliek hier!

 
 

Sluit aan by ons Afrikaanse Sosiale Netwerk! Kom klets lekker saam in ons kletskamer. Ons Is Afrikaners… en trots daarop! Sien julle in die kletskamer! As jy reeds ‘n lid is Kliek hier en kom binne!

 

s2Member®